Mar 3, 2011

 Hierdie opgestopte leeu was vanoggend by Jakaranda headquarters aangebring vir hulle theme vir vandag.

Hulle het so paar kiekies geneem en dit op facebook gesit vir die grap daarvan.....
















Oulik ne? Nou ja jy kry maar die ene dof persoon wat nou net na die fotos moes kyk en haar moer strip.
Hier is haar oulike comment! 200 punte vir jou poppie vir kakdom!



No comments:

Post a Comment