Feb 25, 2011

Happy Birfday Poena!!!

Hoop jy het een befokte dag vandag buddy!!


 Ons het letterlik 10 minute gewag vir 'n golf om hierdie ene te neem.
 Puna saam met Maanman met sy trademark "SHAP"
 'n Koue Miller of 'n branna sal vanaand in ons eetgerei wees
 Fokken Super Saiyan as jy my vra
 Elke liewe oggend by die Koppi was dit so
 Alweer met sy "SHAP"
 Almal wat daai aand by die party was se maar net niks oor die photo nie
 Scooter gaan staan sonder juice en daar was al klaar fokol plek op die bakkie so toe mos ons improvise
Dit is die oorsaak van neer moer met 'n scooter en 'n week daar na dieselfde toertjie probeer.
















Geniet die aand tjom en hopelik breek jy fokkol teëls met jou voorkop die keer!

Ed

No comments:

Post a Comment