Feb 7, 2011

Finias se skade verslag

   Finias die  drywer se skade verslag.  Selfoon
dialoog:

    Finias; "My Bas, die matjien hy wel nie mee ry nie...."

    Baas; "Wats fout Finias, is jy weer sonder diesel ?"

    Finais; "Nee die diesl hys moi my Bas, ma die matjien hy stan"

    Baas; "Het jy enjin moeilikheid"

    Finias; " Jaa...eh....die eh...engin hys ok seker oraait. Dis die
    matjien wat stan my Bas."

    Baas; " Finias, wat is fout met die fokken skraper?."

    Finias; "Hy stan by die brig my Bas. Ek dink jy moet breng die
    crane"

    Baas; "Jy meen n breakdown?"

    Finias; "Ja.a.a....eh....die breakdown kan  ok werk mar hy sal moet
    bietjie hog wees."

    Baas; "Ja ek stuur n groot breakdown, hy kan  5 meter lig"

    Finias; "My bas, miskien die crane gan beter wees. En breng die
    jackhammer."

    Baas " Jackhammer, vir fokken wat."

    Finais; "Vir die trench digger, hy set vas by die teerpad. En breng
    ok die grinder, cutting torch, n nuwe lowbed en breng vor jou lunch en
    bietjie dop. Dit gan n laaaang dag wees vi die Bas."

    Baas; "Finias, waarvan fokken praat jy, waars my fokken skraper? Ek gaan
    jou dood bliksem as jy die skraper weer om gemoer het ! "

    Finias; "Neeee....eh...hys regop my bas. Hy stan da by die N1 buite
    Pretoria  met die grader op "

    Baas; "EN WAAA DE FOK IS JY?"

    Finias; "Ne,.....eh....ek is eh....by die Zimbabwe airport. OK die Bas
    moet baie brannawyn vat en nie denk an Finias nie...ok koebai my Bas,
    Finias hy moet gan nou...!"




Ed

No comments:

Post a Comment