Jan 18, 2011

Why drinking is not all that bad

n Trop buffels beweeg net so vinnig soos die stadigste buffel.
Wanneer die trop gejag word is dit die stadigste en swakste agter
wat gevang word.

Op dieselfde manier funksioneer die menslike brein net so goed soos
die swakste breinsel.
Soos ons weet, vernietig oormatige gebruik van alkohol breinselle.
Maar natuurlik val die alkohol die stadigste en swakste breinsel eerste aan.
Op hierdie manier, deur gereelde gebruik van alkohol, word die
swakste en stadigste breinselle  
vernietig, wat dan die brein vinniger en meer effektief laat funksioneer

.... en dit is hoekom jy altyd slimmer voel na 'n paar doppe!



Ed 

No comments:

Post a Comment