Jan 20, 2011

Almost weekend! A few jokes to keep you entertained

Sielkundige vra : Kyk jy vir jou vrou se gesig tydens sex? "Ek het 1 keer en sy't redelik die moer in gelyk!" Hoe dan so? "Sy't by die donderse venster ingeloer......!"


Baas toets blond se wiskunde: "As ek vir jou R5 miljoen minus 10% gee, hoeveel trek jy af?" Blond: "Als Meneer!.... Skoene, rok, bra, holvlos -Fokken ALLES!"


Gatiep: Gammat, wasse honne het djy?
Gammat: Haskies.
Gatiep: Ek vra wasse honne het jdy man....
Gammat: Haskies!!!!!!!!
Gatiep: Ag fokof - Djou, dowe fokker!


Koos maak 'n ongeluk. Hy se vir die polisieman: "Ek vermoed die bestuurder van die ander kar is doosdronk." Polisieman: "Flip meneer, die ander kar is dan 'n koei.....!"


Mike vra Kallie - Is
Portugal ver? Kallie se nee, hy glo nie, want daar was Portugese saam met hom op skool en hulle het almal met fietse gery!  

No comments:

Post a Comment